Sean Bean | |
![]() | |
Geboortenaam | Shaun Mark Bean |
---|---|
Geboorte | 17 April 1959 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sean Bean (gebore 17 April 1959) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (2001), Black Death (2010), en Jupiter Ascending (2015), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).