Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sean Grandillo | |
Geboorte | 9 Desember 1992 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sean Grandillo (gebore 9 Desember 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent King Cobra (2016) en in die televisiereekse Scream: The TV Series (2015) en The Real O'Neals (2016).