Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sean Kenney | |
![]() | |
Geboortenaam | Sean David Kenney |
---|---|
Geboorte | 13 Maart 1944 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sean Kenney (gebore 13 Maart 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Toy Box (1971) en Terminal Island (1973), en in die televisiereekse Get Smart (1965) en Star Trek (1966).