Blouvrugtaaibos Duinetaaibos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. laevigata
|
Binomiale naam | |
Searsia laevigata (L.) F.A.Barkley (1965)
| |
Sinonieme | |
|
Die blouvrugtaaibos (Searsia laevigata) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is endemies aan die Noord-, Oos- en die Wes-Kaap. Dit kom vanaf Komaggas en Lambertsbaai tot by Oos-Londen voor, hoofsaaklik aan die kus. Dit is ook deel van die fynbos.
Die boom se FSA-nommer is 385.2.[1]
Die plant het twee subspesies: