Sekhukhunekaree | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. sekhukhuniensis
|
Binomiale naam | |
Searsia sekhukhuniensis (Moffett) Moffett, (2007)
| |
Sinonieme | |
|
Die sekhukhunekaree (Searsia sekhukhuniensis) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is endemies aan Limpopo en kom van Roossenekal tot by Steelpoort voor. Die spesie word as seldsaam beskou.
Die boom se FSA-nommer is 393.3.[1]