Seelandië het meer as 60-85 miljoen jaar gelede van Australië en meer as 85-130 miljoen jaar gelede van Antarktika weggebreek.[1] Dit is vermoedelik al 23 miljoen jaar feitlik heeltemal onderwater.[2][3]
Vanweë verskeie geologiese oorwegings, soos die dikte en digtheid van die kors, kan dit waarskynlik as ’n kontinent uit eie reg beskou word.[4] Dit is die mening wat in 2017 die nuus gehaal het toe geoloë van Nieu-Seeland, Nieu-Kaledonië en Australië tot die gevolgtrekking gekom het dat Seelandië aan al die nodige vereistes voldoen om as ’n kontinent beskou te word, eerder as ’n kontinentale fragment.[5] Dit is wyd deur die media gedek.[6][7][8]
↑(en) Keith Lewis (11 Januarie 2007). "Zealandia: the New Zealand continent". Te Ara Encyclopedia of New Zealand. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2009. Besoek op 22 Februarie 2007.
↑(en) "Searching for the lost continent of Zealandia". The The Dominion Post. 29 September 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2009. Besoek op 9 Oktober 2007. We cannot categorically say that there has always been land here. The geological evidence at present is too weak, so we are logically forced to consider the possibility that the whole of Zealandia may have sunk.
↑(en) Campbell, Hamish (2007). In Search of Ancient New Zealand. North Shore, Nieu-Seeland: Penguin Books. pp. 166–167. ISBN978-0-14-302088-2.
↑Mortimer, Nick; Hamish Campbell (2014). Zealandia: Our continent revealed. North Shore, New Zealand: Penguin Books. pp. 72ff. ISBN 978-0-14-357156-8