Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Serengeti Internasionale Lughawe – Voorgestelde Lughawe – | |||
---|---|---|---|
IATA: geen – ICAO: HTST | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Bedien | Serengeti Nasionale Park | ||
Ligging | Serengeti Distrik, Mara, Tanzanië | ||
Landkaart | |||
Ligging in Tanzanië | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
? | 3 800 | Teer |
Serengeti Internasionale Lughawe is 'n voorgestelde internasionale lughawe in die noorde van Tanzanië, beplan om die Serengeti Nasionale Park se oorsese toeriste te bedien.[1]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |