Seretse Khama | |
Seretse Khama in 1961 | |
Ampstermyn 30 September 1966 – 13 Julie 1980 | |
Vise | Quett Masire |
---|---|
Voorafgegaan deur | Homself as President[1] |
Opgevolg deur | Quett Masire |
1ste Eerste Minister van Botswana
| |
Ampstermyn 3 Maart 1965 – 30 September 1966 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Homself as Eerste Minister[1] |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Seretse Goitsebeng Maphire Khama 1 Julie 1921 Serowe, Betsjoeanaland |
Sterf | 13 Julie 1980 (op 59) Gaborone, Botswana |
Politieke party | Botswana Democratic Party |
Eggenoot/-note | Ruth Williams Khama (1948–1980; sy dood) |
Kind(ers) | Jacqueline Khama Ian Khama Tshekedi Khama II Anthony Khama |
Alma mater | Universiteit van Fort Hare Balliol College, Oxford |
Religie | Christendom |
Sir Seretse Khama (1921–1980) was die eerste president van Botswana. Hy is op 1 Julie 1921 in Serowe gebore en was die kleinseun van die beroemde stamhoof Khama III van die Bamangwato.
Hy trou in 1948 met Ruth Williams Khama wie hy in Londen ontmoet het; hulle het vier seuns, waarvan Ian en Tshekedi tans in die regering van Botswana (Ian as president) dien.
Hy sterf op 13 Julie 1980 in Gaborone aan kanker van die pankreas. Die Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe is na hom genoem.
Voorafgegaan deur Homself as Eerste Minister |
President van Botswana 1966–1980 |
Opgevolg deur Quett Masire |
Voorafgegaan deur Nuwe amp |
Eerste Minister van Botswana 1965–1966 |
Opgevolg deur Homself as President |
Presidente van Botswana | ||
1966– | Seretse Khama | Quett Masire | Festus Mogae | Ian Khama | Mokgweetsi Masisi | Duma Boko |