Serge Koussewitski
Serge Koussevitzky [ n 1] (Russies: Серге́й Алекса́ндрович Кусеви́цкий ; Afrikaanse spelling: Sergei Aleksandrowitsj Koesewitski; 26 Julie [O.S. 14 Julie] 1874 – 4 Junie 1951 ) was 'n Russiesgebore dirigent , komponis en kontrabasspeler .
Hy was bekend om sy lang loopbaan as musikale direkteur van die Bostonse Simfonieorkes vanaf 1924 tot 1949.
Serge Koussewitski
Skriabin , Prometheus: The Poem of Fire , Moskou , 2 Maart 1911
Ravel se orkestrasie van Moessorgski se Prente by 'n Uitstalling , Parys , 19 Oktober 1922
Arthur Honegger se Pacific 231 , 1923
Sergei Prokofiëf , Vioolconcerto No. 1 (Prokofiëf) met Marcel Darrieux as solis, Parys, 18 Oktober 1923
Prokofiëf, Simfonie No. 2 (Prokofiëf), Parys, 6 Junie 1925
Bax , Simfonie No.2 , Boston , 13 Desember 1929
Prokofiëf, Simfonie No. 4 (Prokofiëf), Boston, 14 November 1930
George Gershwin, Tweede Rapsodie , Boston Simfonieorkes , Symphony Hall , Boston, 29 Januarie 1932
Bartók , Concerto vir Orkes (Bartók) , Boston Simfonieorkes, Symphony Hall , Boston, 1 Desember 1944
Copland , Appalachian Spring (suite) Boston Simfonieorkes, 1945
Barber , Knoxville: Summer of 1915 , Eleanor Steber as solis, Boston Simfonieorkes, 1948
Bernstein , The Age of Anxiety , Leonard Bernstein as solis, Tanglewood, 1949
Ravel se orkestrasie van Moessorgski se Prente by 'n Uitstalling , Boston Simfonieorkes, Oktober 1930
Sibelius , Simfonie No. 7 (Sibelius), BBC Simfonieorkes , HMV, Londen, 1933
Richard Strauss , Also sprach Zarathustra, Boston Simfonieorkes, 1935
Roy Harris, Simfonie No. 3, Boston Simfonieorkes, 1939
Berlioz , Harold in Italië met William Primrose as solis, 1946
Copland , Appalachian Spring (suite), Boston Simfonieorkes, 1946