Die Klipkabeljoue en Seebaarse (Serranidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is vyf subfamilies, agt en veertig genera met 330 spesies wat hoort tot dié familie. Sewe en sewentig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die familie is karnivore en die grootte wissel van 4 cm ot 2.7 m. Hulle verkies koraal- en rots riwwe om in te leef tot op dieptes van 500 m. Die meeste spesies is hermafrodiete.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Acanthistius
- Acanthistius sebastoides – Koester
- Nemanthias
- Nemanthias carberryi – Draadvin-goudvissie
- Pseudanthias
- Pseudanthias connelli – Harlekyn-goudvissie
- Pseudanthias cooperi – Silwerstreep-goudvissie
- Pseudanthias evansi – Geelstert-goudvissie
- Pseudanthias squamipinnis – See-goudvissie
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Aethaloperca
- Aethaloperca rogaa – Rooibek-kabeljou
- Anyperodon
- Anyperodon leucogrammicus – Slankklipkabeljou
- Cephalopholis
- Cephalopholis argus – Pou-klipkabeljou
- Cephalopholis miniata – Koraalklipkabeljou
- Cephalopholis nigripinnis – Swartvin-klipkabeljou
- Cephalopholis sexmaculata – Seskol-klipkabeljou
- Cephalopholis sonnerati – Tamatie-klipkabeljou
- Cephalopholis urodeta – Donkervin-klipkabeljou
- Dermatolepis
- Dermatolepis striolata – Gladde klipkabeljou
- Epinephelus
- Epinephelus albomarginatus – Witrand-klipkabeljou
- Epinephelus andersoni – Katgesigklipkabeljou
- Epinephelus chlorostigma – Bruinspikkel-klipkabeljou
- Epinephelus coeruleopunctatus – Witkol-klipkabeljou
- Epinephelus coioides – Oranjekol-klipkabeljou
- Epinephelus fasciatus – Rooibalk-klipkabeljou
- Epinephelus flavocaeruleus – Geelstert-klipkabeljou
- Epinephelus lanceolatus – Briekwabaars
- Epinephelus macrospilos – Grootkol-klipkabeljou
- Epinephelus malabaricus – Malabar-klipkabeljou
- Epinephelus marginatus – Geelpensklipkabeljou
- Epinephelus polyphekadion – Maskering-klipkabeljou
- Epinephelus posteli – Tierklipkabeljou
- Epinephelus rivulatus – Halfmaan-klipkabeljou
- Epinephelus tauvina – Slym-klipkabeljou
- Epinephelus tukula – Aartappel-baars
- Plectropomus
- Plectropomus laevis – Swartsaal-luiperdkabeljou
- Plectropomus punctatus – Marmer-luiperdkabeljou
- Variola
- Variola louti – Geelrant-maanstert
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Aulacocephalus
- Aulacocephalus temminckii – Gouelint-seepvis
- Belonoperca
- Belonoperca chabanaudi – Pylkop-seepvis
- Grammistes
- Grammistes sexlineatus – Sesstreep-seepvis
- Pogonoperca
- Pogonoperca punctata – Spikkel-seepvis