Spinnekopbosse | |
---|---|
Serruria florida | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Subfamilie: | Proteoideae |
Tribus: | Leucadendreae |
Subtribus: | Leucadendrinae |
Genus: | Serruria Burm. ex Salisb. |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Serruria (spinnekopbosse) is 'n struikgenus wat hoort tot die familie Proteaceae. Daar is ongeveer 57 spesies wat tot die genus hoort. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en vorm deel van die fynbos plantegroei.[1][2] Een van die bekendste spesies in die genus is die bergbruidjie.
Serruria is vernoem na James Serrurier, 'n professor in plantkunde by die Universiteit Utrecht vroeg in die agtiende eeu. Dit word spinnekopbos genoem na aanleiding van die fyn, syagtige blare wat lyk asof hulle met spinnekop se web bedek is.[2] In Engels staan dit bekend as spiderheads.
Spesies sluit in:[3]