Die Sewe Seë is 'n figuurlike naam vir al die seë van die bekende wêreld.[1] Die frase word gebruik in verwysing na matrose en seerowers, en kan met verskillede seë verbind word, soos die Middellandse See, of die Karibiese See en seë om die Amerikas (onder seerowers soos Swartbaard). Die naam is deur volke gebruik lank voor die name van die verskillende oseane onder hulle bekend geraak het.[2]
Popular expression for all of the world's oceans.