Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shanna Collins | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shanna Collins (gebore 10 Junie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente War of the Worlds (2005), In My Sleep (2010), en Sassy Pants (2012), en in die televisiereeks Castle (2009).