Shantungosaurus | |
---|---|
’n Gerestoureerde skelet van Shantungosaurus. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | †Shantungosaurus (Hu, 1978)
|
Binomiale naam | |
†S. giganteus (Hu, 1978)
|
Shantungosaurus | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||||||
|
Shantungosaurus ("Shandong-akkedis") was ’n genus Ornithischia-dinosourusse wat in die Laat Kryt-periode op die Shandong-skiereiland in China voorgekom het.
Die enigste spesie, Shantungosaurus giganteus, is een van die grootste bekende lede van Ornithischia; die skedel was omtrent 1,63 m lank[1] en die skelet sowat 14 tot 16,6 m.[2][3] Die grootste een kon tot 16 ton geweeg het.[4] Sy snawel het nie tande gehad nie, maar sy kake het sowat 1 500 klein koutande gehad. ’n Groot gat naby sy neusgate kon deur ’n los flap bedek gewees het wat hy dalk opgeblaas het om klanke te maak.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)