Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sharon Dyall | |
Geboorte | 28 Desember 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Sweeds |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sharon Dyall (gebore 28 Desember 1962) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Där regnbågen slutar (1999) en in die televisiereekse Varuhuset (1987), Saltön (2005), en Kommissarie Winter (2010).