Sharon Tate | |
Geboortenaam | Sharon Marie Tate |
---|---|
Geboorte | Dallas, Texas, Verenigde State | 24 Januarie 1943
Sterfte | 9 Augustus 1969 (op 26) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Paul Richard Polanski (deceased) |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1961–1969 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sharon Tate (24 Januarie 1943 – 9 Augustus 1969) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Eye of the Devil (1966), Valley of the Dolls (1967), The Fearless Vampire Killers (1967), en The Wrecking Crew (1968).
Op 9 Augustus 1969 is Tate en vier ander mense vermoor deur lede van die Manson-familie, 'n kultus, in die huis wat sy met Roman Polanski gedeel het. Sy was agt en 'n half maande swanger, en haar kind is daarom ook oorlede.[1] Die moordenaars, en Manson homself, is vervolg en ter dood veroordeel, maar in 1972 gespaar as gevolg van die doodstraf wat tydelik in Kalifornië afgeskaf is.