Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shaun Fleming | |
Geboortenaam | Shaun Michael Fleming |
---|---|
Geboorte | 31 Mei 1987 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shaun Fleming (gebore 31 Mei 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jeepers Creepers II (2003) en in die televisiereekse Cyberkidz (1996), Kim Possible (2002), en Lilo & Stitch: The Series (2003).