Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shayla Beesley | |
Geboortenaam | Shayla Danielle Beesley |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shayla Beesley (gebore 30 Maart 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente InAPPropriate Comedy (2013), Reaper (2014), en Everlasting (2016).