Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sheila Florance | |
Geboorte | 24 Julie 1916 |
---|---|
Sterfte | 12 Oktober 1991 (op 75) |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sheila Florance (24 Julie 1916 – 12 Oktober 1991) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mad Max (1979) en A Woman's Tale (1991), en in die televisiereekse Consider Your Verdict (1961) en Prisoner (1979).