Shelagh Fraser | |
Geboortenaam | Sheila[1] Mary Fraser |
---|---|
Geboorte | 25 November 1920 |
Sterfte | 29 Augustus 2000 (op 79) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shelagh Fraser (25 November 1920 – 29 Augustus 2000) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The History of Mr. Polly (1949), Raising a Riot (1955), en Star Wars: Episode IV - A New Hope (1977), en in die televisiereeks Doomwatch (1970).