Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sheree Winton | |
Geboorte | 11 April 1936 |
---|---|
Sterfte | 29 Mei 1976 (op 40) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Dale Winton |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1954–1969 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sheree Winton (11 April 1936 – 29 Mei 1976) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente First Man Into Space (1959) en Dentist in the Chair (1960), en in die televisiereeks The Schirmer Inheritance (1957).