Shorea pauciflora | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Dipterocarpaceae |
Genus: | Shorea |
Spesie: | S. pauciflora
|
Binomiale naam | |
Shorea pauciflora |
Shorea pauciflora (ook genoem, saam met 'n paar ander spesies in die genus Shorea, donkerrooi meranti of rooi lauan) is 'n plantspesie in die familie Dipterocarpaceae. Dit word in Soematra, die skiereiland van Maleisië en Singapoer aangetref. Dit word bedreig deur habitatverlies. Die spesifieke bynaam pauciflora is Latyns vir "min-blommetjies".[2][3]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |