| |||||
Volle naam | Sibusiso Camagu Thokozani Sithole | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 14 Junie 1990 | ||||
Geboorteplek | Queenstown, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1.82 m | ||||
Massa | 94 kg | ||||
Skool | Queen’s College | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel / senter | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2006–2008 2009–2011 |
Grens Bulldogs Natalse Haaie | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011– 2013– |
Natalse Haaie Sharks |
52 27 |
(100) (20) |
Sibusiso Camagu Thokozani 'S'bura' Sithole is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Sithole draf meestal as vleuel of senter op die veld uit. Hy verteenwoordig die Sharks in die Currie- en Vodacombeker.
Sithole het in 2013 tydens die Sewes Wêreldbeker in Moskou vir Suid-Afrika gespeel.[1]
In Mei 2014 is Sithole, as een van agt nuwelinge, vir 'n Springbok-oefenkamp opgeroep.[2] Hy het egter nie die geleentheid gekry om as 'n Springbok op die veld uit te draf nie.