Silwerblaarspeldekussing

Silwerblaarspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. formosum
Binomiale naam
Leucospermum formosum
(Andrews) Sweet
Sinonieme
  • Erodendrum formosum Salisb.
  • Leucadendron formosum (Andrews) Kuntze
  • Protea formosa Andrews
  • Protea formosa R.Br.
  • Scolymocephalus formosus Kuntze

Die silwerblaarspeldekussing (Leucospermum formosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan Suid-Afrika, waar dit in die Riviersonderendberge, die Langeberg en die Outeniekwaberge voorkom. Die struik word tot 3 m hoog en dra blomme van September tot Oktober.

In Engels staan dit as die Silver-leaf Wheel Pincushion bekend.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]