Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Simon Fisher-Becker | |
Geboorte | 25 November 1961 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Simon Fisher-Becker (gebore 25 November 1961) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001) en Les Misérables (2012), en in die televisiereeks Doctor Who (2005).