Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Simone Bendix | |
Geboorte | 26 September 1967 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Simone Bendix (gebore 26 September 1967) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Chronic Innocence (1985) en in die televisiereekse Space Precinct (1994) en Bugs (1995).