Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sinead Matthews | |
Geboorte | 1980 (44–45 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sinead Matthews (gebore 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pride & Prejudice (2005), Happy-Go-Lucky (2008), Pirate Radio (2009), en Jellyfish (2018).