Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Oorsese gebied | Réunion |
Koördinate | 21°21′S 55°29′O / 21.350°S 55.483°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 95,99 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (Januarie 2019) | 84 982 |
- Bevolkingsdigtheid | 890/vk km |
Tydsone | UTC +4 |
Burgemeester | Michel Fontaine (LR) |
Sint Pierre (Frans: Saint-Pierre, [sɛ̃.pjɛʁ]) is die derde grootste nedersetting op Réunion, 'n Franse oorsese gebied, en dit dien as hoofstad van die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede. Dit het 'n bevolking van 84 982 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 95,99 km².