![]() Mabena (2023) | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Siyabonga Nicolas Mabena | ||
Gebore | 18 Februarie 2007 | ||
Speelposisie | Voorspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Mamelodi Sundowns | ||
Nommer | 22 | ||
Jeugloopbaan | |||
Transnet School of Excellence | |||
2022–2023 | Mamelodi Sundowns | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2023– | Mamelodi Sundowns | 13 | (1) |
Nasionale span‡ | |||
2022– | Suid-Afrika U17 | 9 | (10) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 15 Oktober 2024. † Kere uitgedraf (Doele). |
Siyabonga Nicolas Mabena (gebore 18 Februarie 2007) is 'n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler wat as voorspeler vir Mamelodi Sundowns speel.