Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Skai Jackson | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Skai Jackson (gebore 8 April 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Rebound (2009), Arthur (2011), en The Smurfs (2011), en in die televisiereeks Jessie (2011).