Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Skylan Brooks | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Skylan Brooks (gebore 12 Februarie 1999) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Our Family Wedding (2010), The Inevitable Defeat of Mister & Pete (2013), en Southpaw (2015), en in die televisiereeks The Get Down (2016).