Slag van Leytegolf | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Wêreldoorlog | |||||||
![]() Die Slag van Leytegolf | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
![]() ![]() |
![]() | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() | ||||||
Sterkte | |||||||
8 vliegdekskepe 8 ligte vliegdekskepe 18 geleivliegdekskepe 12 slagskepe 24 kruisers 141 torpedojaers en geleitorpedojaers baie PT-bote, duikbote en vlootnutsvaartuie Ongeveer 1 500 vliegtuie |
1 vliegdekskip 3 ligte vliegdekskepe 9 slagskepe 14 swaar kruisers 6 ligte kruisers 35+ torpedojaers 300+ vliegtuie (land-gebaseer) | ||||||
Ongevalle | |||||||
~3 000 gesneuweldes 1 ligte vliegdekskip 2 geleivliegdekskepe 2 torpedojaers 1 geleitorpedojaers 200+ vliegtuie[1] |
~10 500 gesneuweldes 1 vliegdekskip 3 ligte vliegdekskepe 3 slagskepe 10 kruisers 11 torpedojaers ~500 vliegtuie[1] |
Die Slag van Leytegolf het vanaf 23 Oktober tot 26 Oktober 1944 tussen die Japannese Keiserlike Vloot en die gesamentlike Amerikaans-Australiese Vloot plaasgevind. Leyte is deel van die Filippynse eilande.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Slag van Leytegolf. |