Slankklipvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. litorafontis
|
Binomiale naam | |
Pavoclinus litorafontis Penrith, 1965
|
Die Slankklipvis (Pavoclinus litorafontis) is 'n vis wat endemies is aan Valsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Slinky klipfish.
Die vis is gewoonlik groen met donker geelgoen en reënboogkleurige strepe. Daar is 'n silwer streep oor die wang en kieudeksel, die vinne is groen en die vis word tot 21 cm lank.