Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Slavko Labović | |
Geboorte | 17 November 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Slavko Labović (gebore 17 November 1962) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pusher (1996), In China They Eat Dogs (1999), en I'm the Angel of Death: Pusher III (2005).