Sneeubal | |
---|---|
![]() | |
D. c. okavangensis, mannetjie | |
![]() | |
wyfie van die nominale ras | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. cubla
|
Binomiale naam | |
Dryoscopus cubla (Shaw, 1809)
|
Die Sneeubal (Dryoscopus cubla) is 'n algemene standvoël in Afrika suid van die ewenaar. Die voël is 17 cm groot en weeg 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-backed puffback.
Dit word aangetref in tuine, ruigtes, rivierbos, bosveld, verskillende tipes boomveld, wattelplantasies of in die woudblaredak. Dit word aangetref vanaf suid-Somalië tot aan die Suid-Afrikaanse kuslyn.
Ses subspesies word erken: