Société Générale | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1864 |
Hoofkantoor | Parys, Frankryk |
Sleutelpersone | Frédéric Oudéa (hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Bank, versekering, finansies, advies |
Inkomste | €24,671 miljard |
Werknemers | 145 700 |
Webwerf | societegenerale.com |
Société Générale is een van die belangrikste Franse banke en een van die oudste. Dit is een van die drie pilare van die Franse nie-onderlinge bankbedryf (ook genoem "Les Trois Vieilles") met LCL en BNP Paribas[1].
Die Société Générale-groep het 133 000 werknemers, van 137 nasionaliteite, wat in 61 lande teenwoordig is.