'n Soeklig (of kollig) is 'n apparaat wat 'n uiters helder bron kombineer (tradisioneel 'n koolstofbooglamp) met 'n gespieëlde-paraboliese weerkaatser om 'n kragtige straal van lig van ongeveer parallelle strale in 'n bepaalde rigting te projekteer. Dit is gewoonlik so gebou dat dit omgedraai kan word.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Searchlights. |