Solanum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Solanales |
Familie: | Solanaceae |
Tribus: | Solaneae |
Genus: | Solanum L., (1753) |
Spesies | |
Sinonieme | |
Sien teks. |
Solanum is 'n genus van plante in die Solanaceae familie. Spesies van die genus kom op al die vastelande voor.
Daar is 1 234 spesies wat tot die genus hoort en 50 is inheems aan Suider-Afrika waarvan 15 deel van die fynbos is. Van die Suider-Afrikaanse spesies is: