Soldeersel is 'n metaal allooi, met 'n lae smeltpunt, wat gebruik word om twee of meer metaaloppervalktes, met 'n hoër smeltpunt, aan mekaar vas te heg.
Soldeersel is beskikbaar in verskeie vorms:
Soldeersel word algemeen gebruik in die maak van juweliersware, ammunisie, elektronika, gebrandskilderde glas, metaal tuinmeubels, asook in loodgieterswerk.