Soleidae | |
---|---|
![]() | |
Pegusa lascaris | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Soleidae
|
Genera | |
Sien teks. |
Soleidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Pleuronectiformes. Daar is 30 genera met ten minste 120 spesies wat hoort tot dié familie. Sewentien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die visse van die familie se koppe en lyf is baie plat. Die oë is langs mekaar aan die regterkant van die kop. Die dorsale vin begin by die oë en die bekken- en anale vinne is een vin wat by die bek begin. Die pektorale vinne is goed ontwikkel. Die familie verkies water nie dieper as 300 m nie en verkies sanderige of modderige bodems.
Die volgende genera word in Suid-Afrika gevind: