Somerstrand

Somerstrand
Kleurvolle katamarans versamel op Hobiestrand, Gqeberha
Kleurvolle katamarans versamel op Hobiestrand, Gqeberha
Somerstrand is in Oos-Kaap
Somerstrand
Somerstrand
 Somerstrand se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°52′31″S 25°36′17″O / 33.87528°S 25.60472°O / -33.87528; 25.60472
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
MunisipaliteitNelson Mandelabaai
HoofplekGqeberha
Regering
 • TipeDeel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit
 • BurgemeesterRetief Odendaal (DA)
Oppervlak
 • Totaal7,96 km2 (3,07 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal12 614
 • Digtheid1 585/km2 (4 110/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense63.2%
 • Indiërs/Asiërs3.1%
 • Bruin mense5.6%
 • Swart mense26.5%
 • Ander1.6%
Taal (2011)
 • Engels 55.7%
 • Afrikaans 27.0%
 • Xhosa 10.3%
 • Ander 3.5%
Skakelkode041

Somerstrand is 'n groot voorstad van Gqeberha, in Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit aan die kus van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Somerstrand". Sensus 2011.

Sien ook

[wysig | wysig bron]