Wolbosse en slangkoppies | |
---|---|
Spatalla longifolia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Subtribus: | Leucadendrinae |
Genus: | Spatalla Salisb. |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Spatalla (wolbosse en slangkoppies) is 'n genus wat hoort tot die familie Proteaceae. Die genus bevat 20 spesies en almal is endemies aan die Kaapse floraryk waar dit met die fynbos geassosieer word. Die spesies is almal klein struike.[1][2] Die meeste spesies se status is bedreig volgens die IUBN-rooilys.[3] In Engels staan die plantgenus as die spoons bekend.
Spesies van die genus word hier gelys met hulle bewaringsstatus:[3][4]