|
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
|
Sporting CP
|
|
Volle naam
|
Sporting Clube de Portugal
|
Stigting
|
1 Julie 1906
|
Tuisveld
|
Estádio José Alvalade, Lissabon
|
Kapasiteit
|
50 000
|
Voorsitter
|
Frederico Varandas
|
Afrigter
|
Rui Borges
|
Liga
|
Primeira Liga
|
2023/24
|
1. posisie
|
|
Sporting CP is 'n Portugese sportklub in die stad Lissabon, wat bekend is in die wêreld vir sy sokkerspan. Die sokkerspan speel sy tuiswedstryde in die Estádio José Alvalade, wat 'n kapasiteit van 50 000 sitplekke het. Die Drake het ook mededinging met die ander span uit Lissabon: SL Benfica.[1]
- Kampioen van Portugal (20)
- 1940–41, 1943–44, 1946–47, 1947–48, 1948–49, 1950–51, 1951–52, 1952–53, 1953–54, 1957–58, 1961–62, 1965–66, 1969–70, 1973–74, 1979–80, 1981–82, 1999–00, 2001–02, 2020/21, 2023/24
- 1940–41, 1944–45, 1945–46, 1947–48, 1953–54, 1962-63, 1970-71, 1972–73, 1973–74, 1977–78, 1981–82, 1994–95, 2001–02, 2006–07, 2007–08, 2014–15, 2018–19
- 1982, 1987, 1995, 2000, 2002, 2007, 2008, 2015
- 1963-64