St. Georgespark is 'n veeldoelige park in Port Elizabeth, Suid-Afrika.[1] Die park is die oudste park in Port Elizabeth en word meestal verbind met die St. George's Oval, 'n krieketstadion wat binne die park geleë is. Die grond is bekend vir sy blaasorkes wat tydens groot wedstryde speel en tot 'n unieke atmosfeer bydra.
Dit is die tuisveld van die Warriors-krieketspan. St. Georgespark is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir vyf wedstryde ingespan.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Krieketwêreldbeker 2003.
Nieu-Seeland wen met 20 lopies St. Georgespark, Port Elizabeth Bywoning: 9 427 Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en Darrell Hair (Aus) Speler van die wedstryd: Andre Adams (NZ)
|
- Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Engeland wen met 55 lopies St. Georgespark, Port Elizabeth Bywoning: 9 511 Skeidsregters: Srinivas Venkataraghavan (Ind) en Simon Taufel (Aus) Speler van die wedstryd: Jan-Berrie Burger (Nam)
|
- Namibië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Australië wen met 2 paaltjies St. Georgespark, Port Elizabeth Bywoning: 15 803 Skeidsregters: Russell Tiffin (Zim) en Aleem Dar (Pak) Speler van die wedstryd: Andy Bichel (Aus)
|
- Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
Australië wen met 96 lopies St. Georgespark, Port Elizabeth Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Asoka de Silva (SL) Speler van die wedstryd: Shane Bond (NZ)
|
- Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Halfeindrondte 18 Maart 2003 10:00 Telkaart
|
Australië wen met 48 lopies St. Georgespark, Port Elizabeth Bywoning: 14 458 Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en David Shepherd (Eng) Speler van die wedstryd: Andrew Symonds (Aus)
|
- Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.