Steenloper | |
---|---|
![]() | |
Volwassene in sy broeigewaad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. interpres
|
Binomiale naam | |
Arenaria interpres (Linnaeus, 1758)
|
Die steenloper (Arenaria interpres) is 'n algemene trekvoël by rotskuste en riviermondings en kom selde binnelands voor. Die voël word 21 – 25 cm lank en 90 - 150 g swaar, met 'n vlerkspan van 54 cm. In Engels staan die voël bekend as die Ruddy turnstone.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Arenaria interpres. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)