Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stefania Barr | |
Geboortenaam | Stefania Noelle Barr |
---|---|
Geboorte | 4 Desember 1994 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en komponis |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Stefania Barr (gebore 4 Desember 1994) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Small Town Crime (2017) en Trek: The Movie (2018), en in die televisiereeks Mosaic (2018).