Stekel-koeivis | |
---|---|
![]() | |
'n Naverwante soort | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. diaphana
|
Binomiale naam | |
Lactoria diaphana | |
Sinonieme | |
Die Stekel-koeivis of seevarkie[5] (Lactoria diaphana) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die noorde van Mosambiek tot by die Wes-Kaap. So nou en dan kom die visse voor tot by Swakopmund. In Engels staan die visse bekend as die Spiny cowfish.
Die vis is liggeel van kleur met rooibruin skynsels in. Die vis het 'n dik, harde vel bekend as die karapaks wat lyk asof dit met 'n net oortrek is. Daar is 'n kort stekel bokant elke oog. Die vis word 25 cm lank.
Die vis leef in vlak koraal- en rotsriwwe, maar wel op die bodem. Die mannetjie het 'n harem van 3 - 4 wyfies.