Stekelblaarklapper | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. pungens
|
Binomiale naam | |
Strychnos pungens Soler., (1893)
| |
Sinonieme | |
|
Die Stekelblaarklapper (Strychnos pungens) is 'n boom wat voorkom in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Dit is ook inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Namibië, Republiek die Kongo, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Die boom het stywe blare met stekelpunte. Daar is geen dorings op die boom nie. Die vrugte is blougroen tot geel wanneer dit ryp is. Die boom se FSA-nommer is 628.[1]