Stephanoaetus Tydperk: Holoseen
| |
---|---|
Kroonarend (Stephanoaetus coronatus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Accipitriformes |
Familie: | Accipitridae |
Subfamilie: | Aquilinae |
Genus: | Stephanoaetus W.L. Sclater, 1922 |
Spesies | |
Stephanoaetus is 'n genus van baie groot roofvoëls uit Afrika suid van die Sahara en Madagaskar. Net een van die twee bekende spesies bestaan nog.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Stephanoaetus. |