Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stephen Henderson | |
Geboorte | 31 Augustus 1949 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Stephen Henderson (gebore 31 Augustus 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Extremely Loud & Incredibly Close (2011), Lincoln (2012), Fences (2016), en Lady Bird (2017).